01/02/2023
🔥Braai Staanders🔥
Dit is nie n nuwe uitvindsel nie - dit is net die beste! 👌
VOORDELE:
✅ Duursaam
✅ Stewig
✅ Kompak - in n plat gevoude posisie
✅ Geverf met "etch primer"
KENMERKE:
- 4 verskillende vlakke
- 10 mm staal
- Gewig 3.2 kg
- 500mm lank, 400mm hoog
🏷PRYS: R400 - aflewering uitgesluit.
Courier beskikbaar: R150 gestuur vanaf Brackenfell, Wes-Kaap na jou adres. Aflewering binne 4 dae vanaf betaling oorgeplaas is.
Bank besonderhede word verskaf wanneer bestellings gemaak word.
Maak die moeite om te bestel - julle sal nie spuit wees nie!
Kontak Hal by 082 835 3920 of via whatsapp.