Ouma Hypie se Boere Seep

Ouma Hypie se Boere Seep Ons HANDGEMAAKTE Voortrekker Boerseep maak als skoon. Van die wasgoed tot die lyf. Ons koerier landwyd. Elke huis kort BOERE SEEP.😍😍

Ons sien julle almal Saterdag   # by die Pretoria Boeremark .
09/06/2026

Ons sien julle almal Saterdag # by die Pretoria Boeremark .

08/06/2026
Winter of Somer ons is elke saterdag op ons pos by die lekkerste en gewildste mark . Die Pretoria Boeremark . Kom maak Γ±...
08/06/2026

Winter of Somer ons is elke saterdag op ons pos by die lekkerste en gewildste mark . Die Pretoria Boeremark . Kom maak Γ± draai by die mark en koop al jou goed kraakvars. Geen middelman. Van die plaas na die kliΓ«nt.

Ons het Γ± ou lap wat vol olie was uitgetoets met ons BOER GEL. Die lap is stukkend om te bewys dis dieselfde lap. Ons is...
27/05/2026

Ons het Γ± ou lap wat vol olie was uitgetoets met ons BOER GEL. Die lap is stukkend om te bewys dis dieselfde lap. Ons is saterdae by Pretoria Boeremark as julle ons wil besoek vir ons natuurlike produkte.

24/05/2026
24/05/2026

Γ± Memory wat opgekom het van 3 jaar terug.
En ons is nog sterk aan die gang. Kom kry jul wonderseep by die Pretoria Boeremark op saterdae. Ons is daar van 5.30 tot 10.30 in die oggend.

Address

Dewlish Avenue, Albemarle
Germiston

Telephone

0794917734

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Hypie se Boere Seep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ouma Hypie se Boere Seep:

Share