Doll boutique and accessories

Doll boutique and accessories Ek is in Kemptonpark en maak die popkleertjies vanaf November 2016 vir 'n ekstra inkomste om vir my gestremde dogter haar doeke en medikasie te kan koop.

Ek maak die kleertjies self en met baie liefde. My pop kleertjies is baie netjies en bekostigbaar.

03/09/2026

Barbie popkleertjies.
Ek is in kemptonpark en courier/pudo oral in die land.
Kontak my op 082 3362848

01/09/2026

Besig met bestellings en nuwe voorraad.
Ek is in kemptonpark en courier oral in die land. Kontak my op 082 3362848 whatzupp

Ek wil net dankie sè vir almal se bestellings ek waardeer dit baie.Ek is hard besig met die bestellings ( amper op datum...
28/08/2026

Ek wil net dankie sè vir almal se bestellings ek waardeer dit baie.
Ek is hard besig met die bestellings ( amper op datum) en nuwe voorraad.
Ek sit fotos op sodra ek klaar is.
Ek is in kemptonpark en courier/pudo oral in die land .
Kontak my op 082 3362848 whatzupp

Baie besig met barbie pop somerskleertjies. So lyk my tafel maandagoggend 4uur.Ek is in kemptonpark en courier oral in d...
24/08/2026

Baie besig met barbie pop somerskleertjies.
So lyk my tafel maandagoggend 4uur.
Ek is in kemptonpark en courier oral in die land.
Kontak my op 082 3362848

10/08/2026

So werk ek en kieterkat op die koue maandag

07/08/2026
07/08/2026

Baie baie besig. Amper klaar met bestellings.
Ek is in kemptonpark en courier oral in die land.
Kontak my op 082 3362848

31/07/2026
23/07/2026

Amper op die einde. Daar is lig aan die einde van die tonnel

Address

Kempton Park

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doll boutique and accessories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share