The Halter Company

The Halter Company The Halter Company produce webbing and leather halters for all kinds of cattle. They are all ajustable and in any colour you like.

The Halter Company se makmaak halters is sterk!!!
04/04/2026

The Halter Company se makmaak halters is sterk!!!

18/03/2026

Agv bek-en-kou en al sy negatiewe gevolge is The Halter Company dormant totdat alles weer terug kan keer na normaal.
Ons trek net eers die deure toe tot ons weer oop kan wees vir produksie.
Ons sal help waar ons kan maar dit gaan langer neem as normaal.
Johan en Lizette

03/03/2026

πŸ“’ π—₯π—’π—¬π—”π—Ÿ π—”π—šπ—₯π—œπ—–π—¨π—Ÿπ—§π—¨π—₯π—”π—Ÿ 𝗦𝗛𝗒π—ͺ π—₯π—˜π—¦π—–π—›π—˜π——π—¨π—Ÿπ—˜π—— 𝗧𝗒 π—’π—–π—§π—’π—•π—˜π—₯, π—ͺπ—œπ—§π—› π—‘π—˜π—ͺ π—Ÿπ—œπ—©π—˜π—¦π—§π—’π—–π—ž π—œπ—‘π—œπ—§π—œπ—”π—§π—œπ—©π—˜π—¦ πŸ“’

The Royal Agricultural Society has taken a considered decision to π—Ώπ—²π˜€π—°π—΅π—²π—±π˜‚π—Ήπ—² the 2026 Royal Agricultural Show to October, in response to ongoing national foot and mouth disease (FMD) management and livestock movement uncertainty.

πŸ‘‡ To read more, please read the article at the link in the comments below.

03/09/2025

Leer Bees Skou HaltersKontak ons vandag om u bestelling te plaas.(Large) - Bul(Medium) - Koei(Small) - Kalf (Baby) - Ond...
03/09/2025

Leer Bees Skou Halters
Kontak ons vandag om u bestelling te plaas.
(Large) - Bul
(Medium) - Koei
(Small) - Kalf
(Baby) - Onder 6maande
Lizette Combrink
0792931345

04/07/2025

https://www.facebook.com/share/1Yki6PMb5h/?mibextid=wwXIfr

Please like and share ###


By Bloubrak Eiendomme fokus ons op die bemarking en verkoop van landbou- en residensiΓ«le eiendomme in Suid Afrika. Ons verstaan dat elke eiendom uniek is – of dit nou 'n produktiewe plaas, 'n leefstylhoewe of 'n gesinswoning in die dorp is.

02/07/2025
Bloubrak se Jarawha en Veluna het baba gehad.Een reun en twee tefies!Hulle is nou 6 weke oud!Hulle is so te sΓͺ gereed vi...
01/07/2025

Bloubrak se Jarawha en Veluna het baba gehad.
Een reun en twee tefies!
Hulle is nou 6 weke oud!
Hulle is so te sΓͺ gereed vir hulle nuwe huis.
Kontak Lizette sou jy n puppy wil bespreek. Die oudjies eet reeds. Sal gereed wees vir hulle nuwe huise van hierdie naweek af. Ons is van Parys

079-293-1345

24/06/2025

Please note

24/06/2025

πŸŽ‰ DIE WAG IS VERBY! 🎢

Ons is ongelooflik opgewonde om uiteindelik vry te stel wie van jaar se kunstenaars is by die Standerton Landbou Skou! 🌾🎀

🌟 Maak gereed vir optredes deur:
🎸 Brendan Peyper
🎀 Candy Benson
🎢 Gerhard Steyn
πŸ’ƒ Franja du Plessis
πŸ”₯ Justin Coetzee
🎧 Judith Kea

πŸŽ™οΈ Bean Extreme sal ook vanjaar se seremoniemeester wees - maak gereed vir hope energie en skouspel!

πŸ“ Datum: 12–13 September 2025
πŸ“Œ Plek: Standerton Landbou Skou
🎟️ Pryse wissel per dag – kyk op die foto!

Dis vet HoΓ«veld pret soos net ons dit ken! Bring die hele gesin en kom sing, dans en kuier saam! πŸ’ƒπŸŒŸπŸ•Ί

πŸ‘‰ Volg ons vir meer opdaterings:
πŸ“Έ Instagram:
πŸ“˜ Facebook: Standerton Landbou Skou

Address

5 Delver Street
Parys
9585

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Halter Company posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share