Lap en Lint Borduurgenot

Lap en Lint Borduurgenot Ribbon embroidery designs, ribbons, thread, machine embroidery

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum...
15/08/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.
Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum vir afhandeling van die bestelling.

Dankie Gesiena Vertue vir die bestelling
Spoegdoeke @ R130 elk (Glodina doek met naam,prentjie en materiaalrandjie)
0-3 maande booties (verkoop)
Beker en boksie (verkoop)
Dummyclip (verkoop)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. RGR Couriers lewer slegs in Gauteng af. Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Kleure/patrone van materiale onderhewig aan beskikbaarheid

**Babas Chatgpt generated*Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asb 3 - 4 weke voor ...
09/08/2026

**Babas Chatgpt generated*
Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Laat asb 3 - 4 weke voor baba se verwagte datum toe vir afhandeling van die bestelling.

Dankie Betsie vir jou bestelling.
Glodina spoegdoeke @ R130 elk (naam, prentjie en materiaalrandjie ingesluit)
Dummyclip @ R110

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. Gebruik ook RGR Couriers in Gauteng area. Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Kleure/patrone van materiaalrandjies hang af van beskikbaarheid.

**Babas Chatgpt generated.Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asb 3 - 4 weke toe v...
01/08/2026

**Babas Chatgpt generated.
Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum vir afhandeling van die bestelling.

Dankie Lorraine Wilde uit Amerika vir jou bestelling.
Glodina spoegdoeke R130 elk met naam, prentjie, materiaalrandjie
Dummyclips R110 elk (nie deel van hierdie bestelling)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. Gebruik ook RGR Couriers vir Gauteng area. Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Patrone/kleure van materiaalrandjie kan verskil van fotos.

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za, kliek op Machine Embroidery vir borduurwerk en Baby ...
26/07/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za, kliek op Machine Embroidery vir borduurwerk en Baby Accessories vir dummyclips. Laat asb 3 - 4 weke voor baba se verwagte datum toe vir afhandeling van die bestelling.

Dankie Mercia Barnard die bestelling.

Glodina spoegdoeke @ R130 elk (sluit naam, prentjie en materiaalrand in)
Dummyclips @ R110 elk (verkoop)
Panda Lovey @ R120 (verkoop)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Pudo/Postnet. RGR Couriers lewer af slegs in Gauteng area. Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Patrone/kleure van materiaalrande kan verskil van fotos

Voel jy nie lus of iets moois te maak?  Pragtige gordyntjies vir jou kombuis of handige vatlappies?Whatsapp my op 076 71...
21/07/2026

Voel jy nie lus of iets moois te maak? Pragtige gordyntjies vir jou kombuis of handige vatlappies?

Whatsapp my op 076 713 7493 om hierdie pragtige Delft Jugs 100 % katoen materiaal te bestel - slegs R165 per meter (koerierfooi uitgesluit).

Babas Chatgpt generated.Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Kliek op Machine Embroidery...
19/07/2026

Babas Chatgpt generated.
Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Kliek op Machine Embroidery of Baby accessories vir die dummy clips. Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum vir die afhandeling van die bestelling.

Dankie Magda Minnaar vir jou bestelling.
Glodina spoegdoeke @ R130 elk (sluit naam, prentjie en materiaalrandjie in)
Dummy clips @ R110 elk (1 beskikbaar)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. RGR couriers beskikbaar in Gauteng alleen. Kan ook by my afgehaal word.
**Pryse onderhewig aan verandering
**Patrone en kleure van randjies mag verskil van fotos

Babas Chatgpt generated.Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Kliek op Machine Embroidery...
17/07/2026

Babas Chatgpt generated.
Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Kliek op Machine Embroidery of Baby accessories vir die dummy clips. Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum vir die afhandeling van die bestelling.

Dankie Frances Janse van Rensburg vir jou bestelling.
Glodina spoegdoeke @ R130 elk (sluit naam, prentjie en materiaalrandjie in)
Dummy clips @ R110 elk (1 beskikbaar)
Booties 0-3 maande @ R120 (1 stel beskikbaar)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. RGR couriers beskikbaar in Gauteng alleen. Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Patrone en kleure van randjies mag verskil van fotos

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asseblief 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte...
02/07/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Laat asseblief 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum vir afhandeling van die bestelling.

Dankie Trudie Rossouw vir jou bestelling. Klein Ruvan het besluit om nie langer te wag en is op 26/27 weke gebore.
Glodina spoegdoeke @ R130 elk (naam, prentjie en materiaalrandjie ingesluit)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Pudp/Postnet. RGR Couriers vir Gauteng area.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Patrone/kleure van materiaalrand kan verskil van fotos.

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za.  Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum...
01/07/2026

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za. Laat asb 3 - 4 weke toe voor baba se verwagte datum vir afhandeling van die bestelling.

Dankie Ansie Pretorius vir die bestelling, die twee gehekelde doeke is deur kliënt voorsien.
Spoegdoeke @ R130 elk (Glodina doek met naam,prentjie en materiaalrandjie)
Kappie handdoek (gewone badhandoek met kappie aangewerk) @ R230
Kussing met gekwilte sakkie plus ritssluiter agter @ R245
Waslap R50 (nie alle prentjies wat op doeke gebruik word, is geskik vir waslappe nie, dan gebruik ons gedeeltes van die prentjie, bv blomme)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Postnet/Pudo. RGR Couriers lewer slegs in Gauteng af. Kan ook by my afgehaal word.

**Pryse onderhewig aan verandering
**Kleure/patrone van materiale mag verskil van fotos

** Doek pryse verander op 1 Julie.Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za (kliek op Machine E...
28/06/2026

** Doek pryse verander op 1 Julie.

Whatsapp 076 713 7493 of bestel op www.lapenlintborduurgenot.co.za (kliek op Machine Embroidery vir borduurwerk en op Baby Accessories vir ander baba goedjies)

Dankie Marianne Goosen vir jou bestelling wat na Rollestone, Chrischurch in New Zealand toe gegaan het. Klein Henko het besluit Augustus klink nie na 'n goeie verjaardag datum en het baie vroeër gekom.

Glodina spoegdoeke @ R125 elk (naam, prentjie en materiaalrand ingesluit)
Dummyclips @ R110 elk (was nie deel van hierdie bestelling)

Ek is in Pretoria Tuine en stuur landwyd via Courier Guy/Pudo/Postnet. RGR couriers is net in Gauteng beskikbaar.
Kan ook by my afgehaal word.

**Doekpryse verander op 1 Julie
**Pryse onderhewig aan verandering
**Kleure/patrone van materiaalrande mag verskil van fotos

Address

776 Hanny Street
Pretoria
0082

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

27767137493

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lap en Lint Borduurgenot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share