11/09/2020
En so spring die dames ook maar in wat in die kantore werk om die werk klaar te maak en seker te maak dat werk uit gaan en reg is ..... ons waardeer hulle baie en wil graag he dat ons kliente tevrede moet wees ... met covid is dinge maar moeilik veral om staal te kry ..... maar dankie aan ons dames wat nou die mans se werk ook doen