02/09/2026
Volgende wild beskikbaar op boma Vaalwater
2 x Goue bwb koeie 23" R 18 000 elk Dragtig van 31 ½" Goue bwb bul
1 x Goue bwb koei 24" R 30 000 Dragtig van 31 ½" Goue bwb bul
120+ Rooibokke familie groepe
R 2 500 elk
2 x Koning bwb jag bulle >25" R 65 000 elk
Skakel vir meer inligting 073 717 4400