Ballyhoo Marine

Ballyhoo Marine All Composite Hulls

From concept to the open water – Ballyhoo Marine brings your boating dreams to life! 🚀Every boat we build or restore ref...
20/07/2026

From concept to the open water – Ballyhoo Marine brings your boating dreams to life! 🚀

Every boat we build or restore reflects our passion for quality craftsmanship and attention to detail. Whether you need a new boat, a complete restoration, custom modifications or expert marine repairs, we're here to help.

πŸ“ 18 A Reservoir Street, Velddrif, 7365
πŸ“ž 066 219 2128

Built for Adventure. Crafted to Last.

Contact us today and let's get you on the water!

🚀 BASJAN IS AMPTELIK OORHANDIG! 🚀Met groot trots het ons die Ballyhoo Baywhaler 23FT "Basjan" aan sy nuwe eienaar, Phili...
17/06/2026

🚀 BASJAN IS AMPTELIK OORHANDIG! 🚀

Met groot trots het ons die Ballyhoo Baywhaler 23FT "Basjan" aan sy nuwe eienaar, Philip Erasmus, oorhandig. Dit was 'n besondere geleentheid waar Peet Botha, eienaar van Ballyhoo Marine, die oorhandiging behartig het, met Wessel van Mercury Marine ook teenwoordig.

Philip is hoogs in sy skik met sy nuwe boot, en ons wens hom baie veilige en suksesvolle dae op die water toe.

'n Opregte dankie aan almal wat deel was van hierdie projek:

βš“ Kobus – Marine Diesel & Electronics
βš“ Wessel – Mercury Marine
βš“ Heroldt – Westlife Upholstery
βš“ Tiaan – Copy & Past Langebaan

En natuurlik aan ons ongelooflike Ballyhoo Marine-span vir julle harde werk, toewyding en vakmanskap. Julle maak elke projek iets besonders.

Baie geluk, Philip! Mag Basjan vir jou baie onvergeetlike herinneringe en groot vangste bring.

πŸŒŠβš“πŸš€

28/05/2026

Seabiscuit 🚀 – 'n Ballyhoo trots.
Seabiscuit is ’n boot wat met passie, vakmanskap en toewyding gebou is. Van romp tot afwerking weerspieΓ«l sy gehalte en aandag aan detail, gemaak vir die see en vir prestasie.

In haar element wys Seabiscuit haar ware karakter – stabiel, sterk en gereed vir die oop water. Wanneer die snoek byt, is sy in haar heel beste vorm: vol gelaai, werkend en bewys van ’n boot wat presies doen waarvoor sy gebou is.

Seabiscuit is nie net ’n boot nie – sy is die resultaat van harde werk, trots en ’n liefde vir die see.βš“

21/05/2026

🚀 Basjan Update 🚀

Net ’n vinnige update op Basjan!
Die boot vorder baie mooi en ons is amper gereed vir die eerste toetslopie. Dinge begin nou regtig mooi bymekaar kom en ons sien uit na die volgende fase. βš“πŸ™Œ

🚀 PROGRESS UPDATE – Ballyhoo 23FT Baywhaler 🚀Ons is trots om ’n vinnige vorderings-opdatering te deel oor Philip Erasmus...
10/04/2026

🚀 PROGRESS UPDATE – Ballyhoo 23FT Baywhaler 🚀
Ons is trots om ’n vinnige vorderings-opdatering te deel oor Philip Erasmus se Ballyhoo 23FT Baywhaler! πŸ™Œ
Die romp en dek is nou mooi in plek en jy kan al begin sien hoe hierdie boot vorm aanneem. πŸ’ͺπŸ”₯
Netjies, sterk en gebou met aandag aan detail – presies waarvoor Ballyhoo Marine bekend is!
Die konsole en uitleg begin nou regtig lewe kry en ons beweeg vinnig na die volgende fase. βš“
Binnekort gaan sy toegerus word met twee Mercury 115HP enjins – dis waar die pret begin! 😎πŸ”₯

Hou aan volg vir meer updates soos ons nader beweeg aan die finale produk! πŸ‘€

πŸ”₯ GROOT NUUS vanaf Ballyhoo Marine! πŸ”₯Ons is super opgewonde om te deel, dat ons tans besig is om ’n splinternuwe Ballyho...
24/03/2026

πŸ”₯ GROOT NUUS vanaf Ballyhoo Marine! πŸ”₯

Ons is super opgewonde om te deel, dat ons tans besig is om ’n splinternuwe Ballyhoo 23FT Baywhaler te bou vir Philip Erasmus! 🚀πŸ’ͺ

Die bouwerk is reeds goed aan die gang en soos altyd gaan hierdie een iets besonders wees – sterk, stabiel en gebou vir die Weskus se toestande. πŸŒŠβš“

En dit raak nΓ³g beter… 😎
Hierdie beauty gaan aangedryf word deur twee Mercury 115HP enjins – dubbele krag vir maksimum werkverrigting en betroubaarheid! πŸ”₯πŸ”₯

Ons kan nie wag om die finale produk te wys nie – hou hierdie spasie dop vir meer updates soos ons vorder! πŸ‘€

Philip, dankie vir jou vertroue – ons bou haar met trots! πŸ™Œ

21/03/2026

Ballyhoo 4.5 Drifter -
Snoek tyd in die Weskus

Ballyhoo Drifter 450 – Stable All-Rounder. The Ballyhoo Drifter 450 is a very stable and versatile boat. It offers plent...
15/03/2026

Ballyhoo Drifter 450 – Stable All-Rounder. The Ballyhoo Drifter 450 is a very stable and versatile boat. It offers plenty of packing space, is economical to run, and easy to handle alone. The high gunnel all round adds extra safety and makes spinning comfortable and enjoyable. This is a reliable, practical boat built for great days on the water.

17/11/2025

Experience outstanding performance, stability, and versatility with the Ballyhoo Drifter 450 β€” the perfect craft for fishing, cruising, and family fun. This well-designed boat offers a smooth, dry ride and excellent handling, making it ideal for both inland waters and coastal conditions.

πŸ—‚ Meet the Team | Adele – The Heart of Our AdminEvery successful business has someone who keeps everything running smoot...
30/10/2025

πŸ—‚ Meet the Team | Adele – The Heart of Our Admin

Every successful business has someone who keeps everything running smoothly β€” at Ballyhoo Marine, that’s Adele. With her eye for detail and passion for organization, she makes sure nothing slips through the cracks. From bookings to client communication, she keeps the ship steady! βš“πŸ’™

Address

18 A Reservoir Street
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ballyhoo Marine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category