JAR Transport Edms Bpk

  • Home
  • JAR Transport Edms Bpk
Call Directions Website Contact the business

JAR Transport Edms Bpk U vrag is ons werk.

28/10/2025
11/09/2024

"I travel alone and always lock my doors down this way at night so no one can open the doors. It’s an old trucker trick I was taught and hope it helps someone else who didn’t know about it," - Shayne.

04/08/2024

1980 het ons met Mack Trucks begin en vandag het ons die laaste een verkoop (behalwe vir bont een wat as monument gehou ...
17/04/2024

1980 het ons met Mack Trucks begin en vandag het ons die laaste een verkoop (behalwe vir bont een wat as monument gehou word) . Mag hy vir sy nuwe eienaar net so baie suksesvolle km gee. hulle kry net nuwe drywers!!

As Jar Loubser hom so kyk dan dink hy seker aan al die stories wat die bakkie kon vertel.
07/04/2024

As Jar Loubser hom so kyk dan dink hy seker aan al die stories wat die bakkie kon vertel.

JAR Transport Edms Bpk is vandag 44 jaar oud! Dit is geen April fool grap nie.  Ons wil baie dankie sê aan almal se loja...
01/04/2024

JAR Transport Edms Bpk is vandag 44 jaar oud! Dit is geen April fool grap nie. Ons wil baie dankie sê aan almal se lojale ondersteuning en ons personeel, julle is 'n wen span met hare op julle tande en yster in julle pype. Mag u vrag my werk bly vir nog baie jare. mag die Here ons seën en nog baie jare spaar.

Nè!
21/03/2024

Nè!

Ons wil 'n spesiale dankie se aan Stephan vervoer hulle was ons eerste kliente by die nuwe  .
22/12/2023

Ons wil 'n spesiale dankie se aan Stephan vervoer hulle was ons eerste kliente by die nuwe .

Dit bly darm maar net 'n mooi trok.    Country Wide Drilling
22/12/2023

Dit bly darm maar net 'n mooi trok. Country Wide Drilling

Baie opgewonde om te deel dat ons   oop is.  Skakel ons om 'n afspraak te maak.  vir jou trok, tenker of wa.
07/12/2023

Baie opgewonde om te deel dat ons oop is. Skakel ons om 'n afspraak te maak. vir jou trok, tenker of wa.

Address

Klein Rozenburg, Ou Kalbaskraalweg

7300

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 19:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 08:00 - 00:00

Telephone

+27224823828

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JAR Transport Edms Bpk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JAR Transport Edms Bpk:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed transport service?

Share