01/09/2026
40 JAAR OP DIE PAD — 20 JAAR ONDER VANIE OOSTHUIZEN SE LEIDING
Vandag vier Albertinia Meubelvervoer 40 jaar van diens, vertroue en duisende kilometers.
Vir die afgelope 20 jaar was Vanie Oosthuizen die eienaar aan die stuur. 🚛
20 jaar van harde werk, groot besluite, uitdagings, groei en ’n ongelooflike span wat saam hierdie onderneming gebou het.
Aan elke kliënt, werknemer, verskaffer en ondersteuner: BAIE DANKIE dat julle deel is van ons reis. ❤️💛🖤
40 jaar van Albertinia Meubelvervoer.
20 jaar van Vanie Oosthuizen.
En die pad vorentoe lê nog oop.
Ons maak dit maklik!