02/06/2026
POS BESKIKBAAR:
BOEKHOUER in die VERVOER BEDRYF.
Ons is op soek na ’n betroubare en detail-georiënteerde Boekhouer om daaglikse finansiële rekords te bestuur en die finansiële funksie te ondersteun.
Sleutelverantwoordelikhede:
• Verwerking van daaglikse transaksies
• Handhawing van akkurate finansiële rekords
• Rekonsilieer bank- en verskafferrekeninge
• Bestuur debiteure en krediteure
• Opstel van finansiële verslae reg vir die ouditeure
• Hantering van alle Maatskapye Belastings.
Die Hantering van Deprisiasies
Hantering van SARS en alle navrae.
Maand afsluitingsprosesse met Finansiele verslae.
Vereistes:
• +/- 10 Jaar Bewese ondervinding in boekhouding
• Sterk aandag aan detail
• Kennis van rekeningkundige sagteware en Excel
• Vermoë om onafhanklik te werk en sperdatums te haal
• SARS ondervinding
📍 Area: Alberton
📧 Aansoek: Stuur CV na [email protected]