31/08/2026
DÍT is waar die Ultimate Jagnaweek gaan afspeel. 🦬🔥
Welkom by Marula Game — die plaas waar ons saam met , , en die Ultimate Jagnaweek gaan beleef.
Bosveld. Jag. Kampvuur. Goeie mense. En ’n naweek wat beslis nie sommer vergeet gaan word nie. 👌
Chris Burger van Marula Game is in 2025 aangewys as Wildbedryf SA (WRSA) se Wildboer én Wildteler van die Jaar. Dis vir ons ‘n reuse voorreg om die groot gebeurtenis by die besonderse jagplaas te kan hou!
Kan jy jouself al hier sien? 👀
🎟️ Koop nou jou JagBoek™ e-produk en staan ’n kans om deel te wees van dié ongelooflike naweek.
👉 Skakel in Bio