04/04/2026
WERKGELEENTHEID BESKIKBAAR
Ons het ’n Customer Service Department (CSD) en Admin-pos wat dadelik beskikbaar is.
Courier-ondervinding is noodsaaklik
Posisie beskikbaar vir onmiddellike aanstelling
Stuur jou CV na: [email protected]
Voel vry om hierdie pos te deel met iemand wat dalk perfek sal wees vir die geleentheid.