WJG Transport Logistics

WJG Transport Logistics Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from WJG Transport Logistics, Transportation Service, 14 Kiaat Road, Kraaifontein.

10/08/2015

Augustus 2015. Dit is vandag 34 jaar dat ek voltyds betrokke is in die vervoerbedryf in ons land. Baie om voor dankbaar te wees. Ek d**k ek het sekerlik alles gesien, gehoor en beleef wat in ons bedryf voorkom. Hierdie 34 jaar is seker verantwoordelik vir 80% van my gryshare, maar dit was die moeite werd. Ek hoop dat ek gespaar word om dit alles op papier neer te sit voor ek my kop neerle. Baie dankie aan al my lojale kliente oor baie jare. Vriendeskappe wat gesmee is vir 'n leeftyd. En bowenal dankie aan die Oubaas daar bo wat saam met my gestap het deur die jare en gehelp het om deur moeilike tye te kom en kos op baie mense se tafels te sit. Groot vraag is hoe lank nog. Wat sal ons anders doen. Stil sit is seker nie 'n opsie nie. So ek is bevrees julle sal my nog lank in die rondte sien.

28/07/2015
28/07/2015

Address

14 Kiaat Road
Kraaifontein
7570

Telephone

0219874811

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WJG Transport Logistics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share