KAROOfruits

KAROOfruits We sell the most delicious Dried Apricots and Dried Peaches and we also sell Apricot and Peach Jams. Contact info:
Stephanie :0823313793
Jassie :0823135356

PREMIUM-QUALITY PEARSTHE LAST OF THE SEASON!Fresh, juicy and carefully selected for exceptional quality.
07/08/2026

PREMIUM-QUALITY PEARS
THE LAST OF THE SEASON!

Fresh, juicy and carefully selected for exceptional quality.

Vandag neem ons afskeid van 'n besonderse mens.Jeffrey was een van die eerste werkers by Karoofruits. Hy was 'n ware leg...
17/07/2026

Vandag neem ons afskeid van 'n besonderse mens.

Jeffrey was een van die eerste werkers by Karoofruits. Hy was 'n ware legende – hardwerkend, altyd vriendelik en besonder kunstig.

Ons sal hom met groot waardering onthou.

Ons innige meegevoel aan sy familie en geliefdes. Rus sag, Jeffrey. 🕊️

Guilt-free snack🍑​Looking for a delicious, healthy treat? Our Karoofruits Fruit Dainties are the ultimate way to satisfy...
14/07/2026

Guilt-free snack🍑

​Looking for a delicious, healthy treat? Our Karoofruits Fruit Dainties are the ultimate way to satisfy your sweet tooth!

​🎒 The perfect on-the-go bite

​👉 Send us a message to order your pack today

WAARSKUWING! 🚨Hierdie gedroogde pere is verslawend lekker! 😍🍐R120.00 Per kg Ideaal vir kosblikke, werk of padkos📦 Beperk...
12/07/2026

WAARSKUWING! 🚨

Hierdie gedroogde pere is verslawend lekker! 😍🍐

R120.00 Per kg

Ideaal vir kosblikke, werk of padkos

📦 Beperkte voorraad – bestel nou! 0823313793 per whatapp.
Courier landswyd.

Die Karoo is nie net waar ons woon nie, dis waar KAROOfruits se storie begin. 🌼 Vandag deel ons net 'n bietjie van die n...
09/07/2026

Die Karoo is nie net waar ons woon nie, dis waar KAROOfruits se storie begin.

🌼 Vandag deel ons net 'n bietjie van die natuurskoon wat ons elke dag geniet.

🧡 Kyk gerus na ons heerlike droë vrugte en tuisgemaakte konfyte – stuur 'n boodskap om te bestel.

Die veld glimlag weer. 💚 Ná die welkome reën is ons opnuut dankbaar vir elke druppel. Mag hierdie seisoen vir almal se l...
03/07/2026

Die veld glimlag weer. 💚

Ná die welkome reën is ons opnuut dankbaar vir elke druppel.

Mag hierdie seisoen vir almal se lande, boorde en harte seën bring.

Welkom by KarooFruits!Waar kwaliteit en natuurlike smaak bymekaar kom. Ons bied 'n verskeidenheid premium gedroogde vrug...
01/07/2026

Welkom by KarooFruits!

Waar kwaliteit en natuurlike smaak bymekaar kom. Ons bied 'n verskeidenheid premium gedroogde vrugte – perfek vir peuselhappies, bak en gesonde leefstyl.

📩 Stuur vir ons 'n WhatsApp of Facebook-boodskap vir pryse en bestellings.

KarooFruits – Die smaak van die Karoo in elke happie. 🌿

🌿 2-WEEK SPECIAL – PRESERVED GREEN FIGS 🌿✨ A delicious addition to any cheese board or snack platter!WAS R85♦️NOW ONLY R...
23/06/2026

🌿 2-WEEK SPECIAL – PRESERVED GREEN FIGS 🌿

✨ A delicious addition to any cheese board or snack platter!

WAS R85♦️NOW ONLY R70 🔥

⏳ Limited stock available

Offer valid for 2 weeks only
Grab yours before they're gone!

KAROOfruits Choice Grade Pears! 🍐✨​​How do you enjoy yours?🥣 Chopped into your morning muesli🧀 Paired with brie and crac...
10/06/2026

KAROOfruits Choice Grade Pears! 🍐✨


​How do you enjoy yours?

🥣 Chopped into your morning muesli
🧀 Paired with brie and crackers for a gourmet treat

🎒 Straight out of the bag for an afternoon energy boost

​Taste the quality of the Karoo in every single bite.

June Winter special ALBERTAS1kg R120.002kg R220.00
02/06/2026

June Winter special

ALBERTAS

1kg R120.00

2kg R220.00

Address

Laingsburg
6900

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0823313793

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KAROOfruits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share