16/10/2026
Ons wil net baie dankie sê aan almal wat tot dusver blokkies vir die kankerprojek geskenk het .
Ons het sover 4881 blokkies en 7 komberse .
Elke blokkie beteken vir ons baie , en ons waardeer elkeen van julle se tyd , moeite en liefde
Vir die van julle wat nog besig is on blokkies te maak , of nog graag wil deelneem , is daar steeds tyd .