28/08/2026
Met jare se ervaring bied Rowland Ward Game Capture professionele en betroubare dienste in die wildbedryf.
Ons spesialiseer in:
π¦ Aankoop en verkoop van wild
π Betroubare landswye vervoer van wild
π» Massavangste en pylwerk
π Wildtellings
π¨ββοΈ Veearts beskikbaar op kort kennisgewing
Ons vervoer sluit 10-kompartement 15-meter leunwaens asook Land Cruisers met wildwaens in, om veilige en doeltreffende hantering van wild te verseker.
π Kontak ons gerus vir professionele diens en kundige advies.
Gerhard BΓΌchner: 082 871 6455 | WhatsApp: 082 800 3757
De Wet BΓΌchner: 082 657 2301
[email protected]