24/08/2026
In ‘n sonnige plek soos die Laeveld, hoekom sal jy nié sonpanele gebruik om jou besigheid se krag op te wek nie.
Hier is ons besig om Chicken Licken in Malalane se groen voetspoor te help verbeter in samewerking met Clean Energy.
Kontak Donovan vandag indien jy hulp nodig het om jou swaar goedere te skuif.
074 822 3867