AgriCad

Call Directions Website

AgriCad AgriCAD was founded in 2010 as a manufacturing concern with our focus on the African farming community and its needs.

The heart of the business is a modern manufacturing practice operated to ensure quality and durability.

Moet nie dat die plantseisoen jou onkant vang nie. Kontak AgriCAD vandag nog om u kunsmis tapkar en vloeibare kunsmis to...
12/10/2026

Moet nie dat die plantseisoen jou onkant vang nie. Kontak AgriCAD vandag nog om u kunsmis tapkar en vloeibare kunsmis toediener te bestel.

Do not get caught off guard this planting season. Contact AgriCAD today to order your fertilizer chaser bin and liquid fertilizer applicator.

Johan 078 095 7974
[email protected]

Friday vibes... AgriCAD sharing what is important with who is important for the sake of the most important - our farmers...
09/10/2026

Friday vibes... AgriCAD sharing what is important with who is important for the sake of the most important - our farmers!

02/10/2026
Rom 5:5 -  'en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is'Alhoewel hierdie afgelope week ...
25/09/2026

Rom 5:5 - 'en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is'

Alhoewel hierdie afgelope week nie in Suid-Afrika amptelik erkenning aan ons boere gegee het soos in ander lande nie, wil ons by AgriCAD elke boer bedank dat u ten spyte van ongekende uitdagende omstandighede steeds bly hoop.

12/09/2026

Strome van Seën en spore van Genade in die Suid-Kaap.

Dankie Nampo Kaap - jy en jou mense was goed vir ons! Volgende jaar maak ons weer so maar tot dan, moet nie huiwer om ons te kontak vir pasgemaakte oplossings vir u unieke landbou behoeftes. Ons verkoop- en ontwerpspan staan gereed om saam met u te werk.

AgriCAD - u voorkeur vervaardiger.

Waar braai jy vanaand? Selfs vir hierdie vraag het AgriCAD die antwoord. Kom kry nou jou modulêre braaier en sommer ook ...
12/09/2026

Waar braai jy vanaand? Selfs vir hierdie vraag het AgriCAD die antwoord. Kom kry nou jou modulêre braaier en sommer ook 'n braaitang by Stalletjie C2 op die Nampo Kaap skouterrein teen spesiale skou pryse. Vou hom op, gooi hom agter jou bakkie se sitplek en wees altyd braai-gereed. Die ideale Kersgeskenk aan jouself, jou buurman of selfs jou skoonpa.

Come rain or shine....Koud en reënerig op die laaste dag van Nampo Kaap 2026 maar Agricad is steeds hier.  Kom kuier ger...
12/09/2026

Come rain or shine....

Koud en reënerig op die laaste dag van Nampo Kaap 2026 maar Agricad is steeds hier. Kom kuier gerus saam met ons op Standplaas C2 om te gesels oor oplossings vir u boerdery se unieke behoeftes.

Nampo Kaap 2026 - AgriCAD is hier en reg om die werk vir jou te doen!!!. Kom kuier gerus saam met ons op standplaas C2
09/09/2026

Nampo Kaap 2026 - AgriCAD is hier en reg om die werk vir jou te doen!!!. Kom kuier gerus saam met ons op standplaas C2

Address

292 Mundt Street, Watloo
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 07:30 - 04:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27769821685

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AgriCad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share