11/09/2026
Join asb ons groep.
Hier gaan ons ons roetes op post. Ons ry elke Saterdag in n ander rigting. Saterdag 19de September 2026 is dit Ellisras se rigting. Laat weet as julle enige pakkies wil vervoer Pretoria na Ellisras of terug, of van enige van die dorpe op die pad.