29/04/2017
Ek probeer mense help met vervoer na verskillende plekke , my pryse is billik en hou tred met die brandstof pryse. As u skakel om vervoer te word, benodig ek die volgende inligting :
Volledige adres, hoeveel persone, tyd van oplaai, bestemming, hoeveel bagasie. Om mense te gaan aflaai by n lughawe , sal die kostes minder wees as om n persoon/persone op te laai, en die rede hiervoor is die wagtyd vir u bagasie, dit neem n halfuur na n driekwart uur om u bagasie te moet kry. Ook is daar ekstra kostes verbonde , na 12h00 uur in die aand tot en met 06h00 in die oggende.Ek bied n veilige vervoer aan omdat die lewe so gevaarlik is en ons lewens niks werd is as dit by roof kom.
Vir die jong mense help ek ook , want dit is beter dat n mens vervoer word, as om in n sel deur te bring, omdat jou alkol vlak te hoog is en of n mens na drank ruik. Een aand in n sel en n jong mens het n krimonele rekord, en as jy studeer is jou studies daarmee heen
So maak gebruik van my , ek sal jou veilg by jou bestemming besorg.mooi bly en groete, Arrie en Alta.