VENOM BAITS

VENOM BAITS One of the best quality carp Baits available with proven results. Tried and tested carp mutis made with only the highest standard fish catching concentrates.
(1)

Shayne Pelser. Privaat dam. Lady Gagga met Inferno Dye Hard Floats.
03/09/2026

Shayne Pelser. Privaat dam. Lady Gagga met Inferno Dye Hard Floats.

Bryan hulle hengel Club Amigo's en vang sommer 'n klomp vis.op VENOM BAITS se Banana MAGGOT FLOATS en Vampire BLEEDERS. ...
03/09/2026

Bryan hulle hengel Club Amigo's en vang sommer 'n klomp vis.op VENOM BAITS se Banana MAGGOT FLOATS en Vampire BLEEDERS. Kry joune vandag nog.

Wat 'n storie....Naas het gaan lyne natmaak by Rust de Winter. Hy het ingegooi en besluit om bietjie bass te gaan vang o...
02/09/2026

Wat 'n storie....Naas het gaan lyne natmaak by Rust de Winter. Hy het ingegooi en besluit om bietjie bass te gaan vang op die boot...toe hy terugkom is sy stok weg....hy het eers gedink dit is gesteel maar met nadere ondersoek sien hy die stok uitsteek so 6m van die kant af. Hy tel hom op en tot sy verbasing is daar 'n vis aan....hy land hierdie mooi karp van 9kg....Venom Baits se Banlic MAGGOT FLOATS doen dit toe weer.....

VENOM BAITS wishes all our loyal supporters a happy Spring Day.
01/09/2026

VENOM BAITS wishes all our loyal supporters a happy Spring Day.

Allan het bietjie gaan lyn natmaak by Trout Hunters en kon daarin slaag om 'n paar karpe aan te keer met VENOM BAITS  se...
01/09/2026

Allan het bietjie gaan lyn natmaak by Trout Hunters en kon daarin slaag om 'n paar karpe aan te keer met VENOM BAITS se Banana Burst op die voerbal met Venom se Banana Maggot Floats as hoekaas. Kry jou Venom Baits produkte vandag nog en vang daardie grotes.

Wat 'n wonderlike 30 ste verjaarsdag viering was dit nie. Weereens baie geluk aan Ismail en Oranjeville Supermark vir 30...
31/08/2026

Wat 'n wonderlike 30 ste verjaarsdag viering was dit nie. Weereens baie geluk aan Ismail en Oranjeville Supermark vir 30 jaar se diens. En baie dankie vir elke persoon wat VENOM BAITS ondersteun het Saterdag,ons waardeer elkeen van julle. Dankie vir die lekker gesels en stories ruil,dit was lekker. Ons maak gou weer so.

26/08/2026

Oranjeville Supermark vier hulle 30ste verjaarsdag. Groot winskopies wat nie weer herhaal gaan word nie,slegs vir een dag.....maak seker jy is daar....

26/08/2026

Halo hengelvriende. Julle word almal vriendelik uitgenooi om saam ons te kom kuier die 5 Sept. Kom ontmoet die manne van Fish en Venom asook die dame wat Sensational Angling supplies verteenwoordig.
Daar is heelwat pryse en heelwat spesiale aanbiedinge. Hoop om julle daar te sien.

26/08/2026

Get your VENOM BAITS at Timols Fishing Tackle today.

Oom Ruben het bietjie gaan lyn natmaak by Harties. Hy kon 'n paar visse aankeer met VENOM BAITS  se Sweet Caroline op di...
20/08/2026

Oom Ruben het bietjie gaan lyn natmaak by Harties. Hy kon 'n paar visse aankeer met VENOM BAITS se Sweet Caroline op die mieliebom met Bunspice Bleeders as hoekaas. Kry joune vandg nog.

Address

Cnr 24th Avenue & BEN SWART STREET/VILLIERIA, PRETORIA
Pretoria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VENOM BAITS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VENOM BAITS:

Shortcuts

Share