Hans Trek Movers

Hans Trek Movers Ons doen verhuisings waarheen jy ook al wil trek. Probeer ons gerus vir goeie vlinke diens en jy sal

08/02/2025

Hans Trek movers.
Republic wide furniture removals.
Packing of house-hold effects.
Supply of packing boxes.
Personal service since 1950. Trained staff.
Contac No. 082 451 5167.
email: [email protected]

10/05/2024

Ek is op soek na n Hino trok model KL of KR cab. moet compleet wees.
Dankie,
Hans 082 451 5167

11/04/2021

HANS TREK HET ONS TREK MET SORG EN PERSOONLIK GEDOEN. eK HET AL MET VERSKEIE MEUBEL VERVOERDERS GETREK MAAN, NIE EEN VAN HULLE LEWER N DIENS SOOS HANS TREK NIE. SKAKEL HULLE GERUS VIR JOU VOLGENDE TREK, JY SAL NIE SPYT WEES NIE

HANS TREK BO................................

28/07/2020

Vir byna 70 jaar doen Hans Trek huis trekke en groei elke dag, elke maand, elke jaar en vir 7 dekades sterker. Jy sal nie fout maak as jy Hans Trek gebruik om jou trek te doen nie, want der duisende mense in die 7 dekades het nie fout gemaak nie. Skakel gerus vir 'n gratis kwotasie en geniet 'n "piece of mind" trek.
Ons doen ook verpakkings van al jou breekgoed, linne, klere en ornamente. ons foon nommer is 082 451 5167 en ons e-pos is [email protected] OF [email protected]😉

04/04/2020

Aan al ons 34 kliente wat moes verhuis het gedurend die "lockdown" gleuf wat Hans Trek kon doen voor die "lockdown" gleuf en die wat ons kon skuif na die "lockdown" gleuf. Dit was en is n groot plesier om julle te kon help. Hans Trek be-ywer hul self om die beste diens, flink, versigtig En "piece of mind" te lewer.
Kliente wat be-oog om te trek sal nie fout maak on Hans Trek nte nader vir kompeterde kotasies nie.
Hans Trek is al vir die afgelope 70 jaar in die meubel-vervoer betrokke. Ons sien uit daarna om van julle te hoor.

17/11/2019

Ek is bewus daarvan dat ek baie skaars is maaaaaaar dankie vir julle almal wat van my gebruik maak om julle trek te ry. dit is waarom ek skaars is.

hou aan om van my dienste te gebruik en ek beloof om my uiterste beste en versigtigheid te handhaaf deur die verloop van jou trek.

ONTHOU, HANS TREK DOEN GOEIE WERK...……………..

Address

Springs
1559

Telephone

0824515167

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hans Trek Movers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hans Trek Movers:

Share