Smook Vervoerdienste

Smook Vervoerdienste Vervoerdienste Smook vervoerdienste in Stilbaai is jou eenstop vervoerdiens met eersteklas diens en beste tariewe.

Smook vervoerdienste besit ñ vloot voertuie wat in elke tipe vervoer van passasiers voldoen. Ons leuse is 'waar u wil gaan, daar neem ons u! Ons vervoer passasiers na George, die George lughawe, winkelsentrums, Mosselbaai, Swellendam, Kaapstad en selfs die wildtuin en is in besit van die nodige RSA vervoerpermit om passasiers te vervoer. Skole en groep besprekings is ook welkom om ons te kontak vi

r uitstappies, asook kerke, families vir troues en verjaarsdae, begrafnisse en selfs herdenkings. Smook vervoerdienste het ook motors wat uitgehuur word. Vir die beste tariewe en kwotasies skakel 083 484 8853

Address

21 Wattel Street Riversdal
Stilbaai-Wes
6674

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smook Vervoerdienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Smook Vervoerdienste:

Shortcuts

Share