09/05/2026
Wat n awesome week, n besige week met min slaap, baie voorbereiding, baie lag en n bietjie rowwe weer!
Baie dankie Sodwana Ski-Boat Club vir n great kompetisie!
Baie geluk Basjan met n wel verdiende wen!!
Dankie ook aan al die sponsors! Ons waardeer opreg elke prys!
Sien uit na volgende jaar se kompetisie!
jy is ons beste! Baie baie dankie vir als, beter planne kon daar nie gemaak word nie!🥳
Morne en Frikkie, dankie julle het ons span kompleet gemaak! Dit was waarlik n voorreg om julle saam ons op die boot te he die week!
Visvang is lekker en bly lekker!
Baie lag, baie werk maar waarlik n pleaier!