18/12/2024
More mense neem asb kenis dat die Taxi 22 en 24 Desember 2024 availble sal wees vanaf upt na kathu en Postmasburg
Sele dae terug na upt
Sowel wil ons ook dankie se vir een en elk vir u ondersteuning Geseënde kersfees in voorspoedige 2025 mag God een en elk bewaar Amen